Gids: Alle kategorieë 

Filtreer plasings...
eXITe Computers and Designing

Industria Road 26, Voorbaai,

www.exite.co.za

Die sukses van die besigheid is te danke aan al die kollegas se harde werk en toewyding deur die jare, en so ook sien ons om na al jou IT benodighede soos, printers en rekenaars se hardeware en sagteware en verskaf ook grafiese ontwerp dienste.

Telefoonnommer+27 (0)44 695 3125
E-pos
HOTSPOT Computers

Shop 24, Bayside Centre,

www.hotspotcomputers.co.za

Ons help met netwerke, sagteware en hardeware van rekenaars, laptop herstelwerk, selfoon sagteware ondersteuning en nog vele meer.

Telefoonnommer044 690 3371
E-pos
Lighthouse Electronics

Gouriqua Park, 13 Parsons Avenue, Voorbaai,

www.lighthouseelectronics.co.za

Ons is 'n geakkrediteerde MultiChoice agent en ook 'n geakkrediteerde DSTV & Antenna installeerder. Ons maatskappy brei al hoe meer uit in die produkte reeks afdeling bv. CCTV, surround en huis teater, toegangsbeheer, selfoon na hek beheer stelsel en vel ...

Telefoonnommer044 695 2718
E-pos
Carola Ann's

12 Church Street,

www.carolaann.com

Ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte, Vleis Vrye Maandae, geleenthede, resepte, soppe en smul lekker slaaie vir daardie hittige somersdae.

Telefoonnommer0446903477
Baruch's Roastery & Restaurant

Gericke Street | Kkt Building No:4,

www.baruchscoffee.co.za

Kom kuier vir ons en kom geniet die snoesige atmosfeer met vars gebroude gourmet koffies. Loer hoe die proses van koffie maak voor jou ontleed word. Daar is ook buite plek vir kinders om rond te baljaar. Ons verskaf heerlike Israeli disse, nageregte en ve ...

Telefoonnommer044 695 2078
E-pos
Coffee @ Work

56 Marsh Street,

www.coffeeatwork.co.za

Ons verskaf blits vinnig gemaakte gesonde kosse, van ontbyt tot middagete. Ons het ook 'n splinternuwe tee reeks wat 'n eerste vir Mosselbaai is.

Telefoonnommer071 692 1641
E-pos
Kingfisher Restaurant

Point Road, The Point,

www.thekingfisher.co.za

Japanese kosse, see kosse en sushi. Ons voorsien 'n unieke seekos ervaring met 'n asemrowende see en strand uitsig. Geniet 'n ligte verversing of 3 gang maaltyd by hierdie eksklusiewe restaurant.

Telefoonnommer044 690 6390
E-pos
Pam Golding

Monterey, 12 to 14 Klaassens Road, Bishopscourt,

www.pamgolding.co.za

Ons word nasionaal en internasionaal erken as die voorlopende privaat eiendoms agente in SA en is die mees bekroonde eiendoms agent in die land.

Gids:Eiendomme
Telefoonnommer+27 (0) 21 710 1700
E-pos
Terblanche Properties

Ons sukses is gekoppel aan ons kliente se drome te bewaarheid. Ons glo vas dat ons met mense te doen kry meer as eiendomme en ons besef die belangrike rol wat ons speel in mense se verwagtinge in eiendom.

Gids:Eiendomme
Fueltrace

Posbus 1259,

www.fueltrace.co.za

fueltrace001011.gif fueltrace001009.gif fueltrace001007.gif www.fueltrace.co.za Die vervaardiger se onderneming bestaan sedert 1989, aanvanklik as ontwikkelaars van bestuurs-sagteware, en sedert 2001 ook as vervaardigers van klokstelsels - beide ha ...

Telefoonnommer082 758 5396
E-pos
Riverside Estates

Houtbaai, , 7806

www.riversideestates.co.za

Voëlgesang met sonsopkoms. 'n Wandeling in die tuin met die gras steeds klam van die dou. Koffie en varsgebakte croissants in die ontbytvertrek. Skemerkelkies by die swembad na nog 'n lieflike dag. Dis maar enkele van die ervarings wat op jou wag by River ...

Telefoonnommer+27 21 790 7475
E-pos
Groenvlei Guest Farm

Groenvlei Guest Farm, Bottelary Weg, , 7600

www.groenvlei.com

Groenvlei Gasteplaas nooi jou om die plaas met sy vredevolle en pragtige omgewing, welige wingerde en romantiese sonsondergang oor Tafelberg te ontdek. Groenvlei Gasteplaas bied 'n 4-ster-gastehuis, asook 4 ongegradeerde selfsorgeenhede op 'n werkende dru ...

Gids:Gastehuis
Telefoonnommer+27 21 903 6277
E-pos
One Fine Stay

17 Beach Weg, , 7140

www.onefinestay.co.za

One Fine Stay is een van die mees bekostigbare plekke in die Strand en bied geriewe vir semi-selfsorgverblyf. Die eenhede word privaat besit en is in 'n Hotel te Kusweg 17, Strand. Ons is op die seefront geleë, reg teen die see met asemrowende see- en ber ...

Telefoonnommer+27 (0) 72 157 9060
E-pos
51 on Forest Drive Lodge

51 Forest Drive, Pinelands, , 7450

www.forestdrive.co.za

Die 51 on Forest Drive Lodge in Pinelands is binne maklike bereik van die hoofweë in Kaapstad en bied besoekers die kans om gemaklik van die Kaap se mooiste besienswaardighede soos die V&A Waterfront, die hawe, Grand West Casino en Tafelberg te besoek. O ...

Gids:Lodge
Telefoonnommer+27 21 531 4020
E-pos
VIP Cape Lodge

3 Newport Street, Gardens, , 8001

www.vipcapelodge.co.za

VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis aan die voet van Tafelberg in die Tuine. Dit is die ideale plek om as tuiste te hê terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken. Die eienaar bly in die boonste eenheid op die perseel. Die personeel is passiev ...

Telefoonnommer+27 82 926 00 86
E-pos
Moonriver Guest House

8 Murray Avenue, , 8800,

www.moonriverguesthouse.co.za

Vir luukse akkommodasie, bied ons met trots die Moonriver Gastehuis wat geleë is op die romantiese oewer van die Oranjerivier. Geniet 'n glasie sjampanje terwyl jy ontspan in 'n ou Victoriaanse bad en Jacuzzi, of wees getuie van een van die asemrowende ...

Gids:Gastehuis
Telefoonnommer+27 54 332 1847
E-pos
Naries Namakwa Retreat

27km From Springbok (n7), On Your Way To Kleinzee (route 355), , 8240

www.naries.co.za

Naries is 'n mooi en romantiese wegkruipplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee. Ons bied 'n unieke ervaring te midde van pragtige natuurskoon. Ons is goed geleë vir die verkenning van die groter Namakwa-streek, van die Richter ...

Gids:Gastehuis
Telefoonnommer+27 (0) 86 199 1118
E-pos
The Lighthouse Guesthouse

40 Church Street, , 9795

www.karoolighthouse.co.za

The Lighthouse Guesthouse is ideaal geleë in die hartjie van Colesberg op die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, Port Elizabeth en Durban. Die gastehuis bied gesinne, toeriste en sakelui iets spesiaals: luukse oornag-akkommodasie teen sakpasprys ...

Gids:Gastehuis
Telefoonnommer+27(0)51-753 0043
E-pos
Klipwerf Gastehuis

76 Main Weg, Kuruman, , 8460

www.klipwerfguesthouse.co.za

Klipwerf Gastehuis bied unieke en gerieflike akkommodasie in Kuruman aan. Geleë in die hart van die dorp. Met restaurante en winkels binne stapafstand, jy sal alles wat jy nodig het op jou deurdrumpel hê. 24 ruim, en suite-kamers wat ten volle toegerus ...

Gids:Gastehuis
Telefoonnommer053 712 0932
Fouries Gastehuis

29 Cooper st., , 9479

www.fouriesgastehuis.co.za

Fouries Gastehuis is 'n 4-ster gegradeerde toerisme gastehuis wat ruim en moderne akkomodasie offer met 'n warm en veilige atmosveer waar jy lekker tuis sal voel. Ons bied 'n goeienag se rus en 'n regte Vrystaatse ontbyt aan.

Gids:Gastehuis
Telefoonnommer053 444 1791