Afrisaam Fees 2016

Hoewe 57, Derdelaan. Vischkuil, , 1574

www.afrisaamfees.co.za

Grootste Afrikaanse Musiekfees aan die Oosrand! Kunstenaars soos Steve Hofmeyr. EDEN. Bok van Blerk. Gerhard Steyn. Arno Jordaan. Monique Steyn. DZL. Dirk van der Westhuizen. Franna. Heidi. Candy Benson en Julius Walt. Stalletjies met allerhande h ...

Datum
Telefoonnommer0769286921
E-pos

DC1 Mosterthoek, , 12120

Kromklip, Lekker vermaak vir die hele familie met gas kunstenaars RADIO KALAHARI ORKES Skakel 0827570365 vir meer inligting

Datum
Telefoonnommer0827570365
E-pos
Bosrumoerfees

Doornrivier, , 2865

bosrumoer.wix.com

Ons nooi alle pretsoekers, musiekgeesdriftiges, kosliefhebbers en 4 x 4 aanhangers uit na die woeligste fees wat die bosveld nog gesien het! Kom en geniet die natuur by die BOSRUMOERFEES wat op 7 en 8 Oktober op die plaas Doornrivier net buite Zeerust pla ...

Datum
Telefoonnommer0827739807
E-pos

Springbok st 5, , 1020

Kos waentjie wat gevulde verkoeke, aartappel op 'n stokkie, pannekoek, jaffels, boerewors rolle, hotdogs, koffie en tee, en malva poeding kan verskaf.

Datum
Telefoonnommer0825596535
E-pos
Ida Wilson

Leliestraat, , 7600

Ons bied 'n werkswinkel aan vir boere en ander belangstellendes in die koringbedryf op die siektes van koring en ander kleingraangewasse.

Datum
Telefoonnommer0218871134
E-pos
Mieliefees Hoërskool Delmas

Hendrik Verwoerdlaan, , 2210

delmas.hs.co.za

MIELIEFEES - 'n kuier geleentheid vir oud en jonk Kunstenaars Dozi en Adam Bergfietswedren Kosstalletjies Uitstallers Pretpark Karnavalspeletjies Perdevertoning deur skool se ruiters Vee-uitstalling Skool se eie Idols Biertuin Sterkmankompet ...

Datum
Telefoonnommer013 665 2351
E-pos

SOON LE ROUX JEUGKAMP, , 8940

www.facebook.com/Oewerfees/

'n Lekker egte Bo-Karoo Kuier op die oewer van die Oranje soos net die Prieskaners kan! 4 en 5 November 2016 oewerfees@gmail.com

Datum
Telefoonnommer0725773713
E-pos