Gebeure

gebeure

Gebeure

Kategorieë
Ekspo's (42)
Feeste (78)
Markte (20)
Skoue (22)

Voeg plasing by

Afrisaam Fees 2017

Stable Inn. 11 Vlei Weg. Strubenvale. Springs, , 1559

www.afrisaamfees.co.za

Lekkerste Afrikaanse Musiekfees aan die Oosrand. Kom Dans saam in Afrikaans!! Steve Hofmeyr. Snotkop. Dirk van der Westhuizen. Jay & Lianie. Theuns Jordaan. Dewald Wasserfall. Arno Jordaan. Franna. Chrizaan. Vincent Gordon. Renaldo. Arno van d ...

Datum
Telefoonnommer0769286921
E-pos
Aurora Skou 3 September 2016

Aurora, Sandveld, , 7325

Facebook.com/aurora.skou

Aurora is `n klein dorpie in die Sandveld. Jaarliks hou ons `n skou wat gepaardgaan met uitstallings stalletjies, `n biertent met verskeie kunstenaars asook ander aktiwiteite , welke skou hierdie jaar op 03 September 2016 plaasvind. Ons nooi julle ...

Datum
Telefoonnommer0229521600
E-pos

Soon Le Roux Jeugkamp, , 8940

www.facebook.com/Oewerfees/

4 & 5 November 2016 ‘n Lekker egte Bo-Karoo Kuier op die oewer van die Oranje soos net die Prieskaners kan! Soon Le Roux Jeugkamp, 10 km buite Prieska, Noord-Kaap oewerfees@gmail.com Stalletjies: leandri.walters@gmail.com

Datum
E-pos